Piepende tinktinkie

From Wikipedia, the free encyclopedia

Piepende tinktinkie
Remove ads

Die piepende tinktinkie (Cisticola pipiens) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël in rietplate en papirusmoerasse. Die voël is 14 cm groot en weeg slegs 13 gram. Die voël kom voor in die Caprivistrook en noordweste van Botswana; die voorkoms area stem baie ooreen met dié van die Luapulatinktinkie. In Engels staan die voël bekend as die chirping cisticola.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Remove ads

Sien ook

Bron

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads