Gevlekte klopkloppie
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die gevlekte klopkloppie (Cisticola textrix) is 'n amper-endemiese algemene standvoël in kortgrasveld, beweide landerye en laaglandfynbos. Hulle is onopvallend buite die broeiseisoen en vlieg ver weg wanneer hulle opgejaag word. Die voël word 10 cm groot en weeg dan 11 gram. In Engels staan die voël bekend as die Cloud cisticola.
Remove ads
Sien ook
Verwysings
Bron
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads