Kokkus
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Kokki (enkelvoudsvorm – kokkus, van die Latynse woord coccinus (scarlet) dit is enige bakterie wat sferevormig is of naby een is.

Die verpakking van kokkus bakterie, wat gereeld voorkom, het ook spesifieke name:
- pare, of diplokokki (Enterokokkus)
- groepe van vier of agt bekend as tetrads of sarcina (Sarcina)
- ketting soort, of streptokokki (Streptocokkus)
- druiwetros, of staphylokokki (Staphylokokkus)
Belangrike siektes van die mens wat veroorsaak word deur die kokki is sekere soorte van voedselvergiftiging, sekere soorte van meningitis, keelinfeksies, pneumonias, en sinusitis.
Remove ads
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads
