Duifagtiges

From Wikipedia, the free encyclopedia

Duifagtiges
Remove ads

Duifagtiges (Columbiformes) is 'n orde van voëls. Die orde bestaan uit twee families wat ongeveer 300 spesies omvat.

Kitsfeite Duiwe Tydperk: Vroeë Mioseen – Onlangs, Wetenskaplike klassifikasie ...
Remove ads

Taksonomie

Thumb
'n Dodo (Raphus cucullatus) †

Die orde bevat slegs twee families:

  • Duiwe (Columbidae)
  • Dodo's (Raphidae)

Al die spesies van die laasgenoemde familie het reeds uitgesterf. Die dodo, 'n loopvoël wat op die eiland Mauritius voorgekom het, was die bekendste hiervan.

Daarteenoor is die familie Columbidae (duiwe en tortelduiwe), uiters suksesvol en kom bykans reg oor die wêreld voor. Duiwe word algemeen in die wildernis, asook in stede en dorpe aangetref. Hulle word selfs as pluimvee aangehou en vetgevoer om geëet te word. Ander tipes duiwe sluit in: lokduiwe, sierduiwe en posduiwe.

Remove ads

Sien ook

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads