Conserva
Suid-Afrikaanse natuurbewaringstydskrif From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Conserva was ‘n Suid-Afrikaanse natuurbewaringstydskrif.
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Hierdie artikel bevat geen skakels na ander artikels nie. |
Die blad is gepubliseer deur die Departement van Omgewingsake sedert April 1986 tot vroeg in die 1990’s.
Met die tweemaandelikse en tweetalige publikasie is gepoog om die publiek omgewingsbewus en bewaringsgerig te maak. Artikels was gemik op omgewingsopvoeding; toeligting deur stories van aktuele omgewingsprobleme en -gebeure en die daarstelling van ‘n forum van kenners. Dit is ook aan universiteite gelees. ‘n Voorganger van Conserva was die maandblad Omgewing RSA. Dit is tot Februarie 1986, deel 13 nr.2, gepubliseer.
Remove ads
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads