Gestreepte kanarie

voëlspesie From Wikipedia, the free encyclopedia

Gestreepte kanarie
Remove ads

Die Gestreepte kanarie (Crithagra scotops) is 'n endemiese, gelokaliseerde, algemene standvoël in woud, woudrande en ooptes. Die voël is 13 cm groot en weeg 12 - 20 gram. In Engels staan die voël as die Forest canary bekend.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Remove ads

Sien ook

Bron

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads