Bloukopdrawwertjie

From Wikipedia, the free encyclopedia

Bloukopdrawwertjie
Remove ads

Die Bloukopdrawwertjie (Cursorius rufus) is 'n waadvoël in die sprinkaanvoël- en drawwertjiefamilie, Glareolidae.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...

Alhoewel geklassifiseer as waadvoëls, is hierdie voëls wat van droë, oop landskappe hou, verkieslik halfwoestyn, waar hulle tipies hulle insekprooi jag deur op die grond te hardloop.

Dit is 'n klein voëltjie wat in die westelike dele van Suider-Afrika voorkom. Dit vreet insekte en sade en lewe in oop, kort grasveld en gebrande veld. Dit word tot 20–23 cm lank.

Remove ads

Sien ook

Verwysings

Bronne

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads