Cyprian Bhekuzulu kaSolomon
Zoeloekoning From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Cyprian Bhekuzulu Nyangayezizwe kaSolomon (4 Augustus 1924 – 17 September 1968) was koning van die Zoeloenasie van 1948 tot sy dood in 1968 by Nongoma. Hy volg sy vader, koning Solomon kaDinuzulu, na 'n lang dispuut wat eers in 1944 besleg is op. Sy oom, Arthur Mshiyeni kaDinuzulu, het tydens die dispuut as heerser waargeneem.
Cyprian is deur sy seun Goodwill Zwelithini kaBhekuzulu opgevolg.
Remove ads
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Cyprian Bhekuzulu kaSolomon.
- (en) 'n Kort biografie van Bhekuzulu op South African History Online
Voorafgegaan deur Solomon kaDinuzulu |
Koning van die Zoeloenasie 1948–1968 |
Opgevolg deur Goodwill Zwelithini kaBhekuzulu |
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads