DNA Strings
Suid-Afrikaanse instrumentele musiekgroep From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
DNA Strings is 'n Suid-Afrikaanse instrumentele musiekgroep wat in Stellenbosch in 2000 begin het as D&A Strings. Tot op hede het hulle toekennings vir Beste Regstreekse Optrede, Beste Kontemporêre Groep en Beste Kontemporêre Album en 'n GMT vir Beste Groep/Duo gewen, asook 'n nominasie vir Beste Instrumentele Album. Die groep bestaan uit vyf lede en hul musiek gebruik klanke van Ierland, Suid-Amerika, Afrika en Arabië met instrumente soos die Flamence-kitaar, viool, baskitaar, tromme en 'n verskeidenheid van perkussie-instrumente. Hulle het al opgetree in Skotland, Seychelle en die Royal Albert Hall in Engeland. Die groep het al drie ateljeealbums vrygestel: DNA Strings, El Nino, en Nomad.
Remove ads
Sien ook
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads