Da Nang

From Wikipedia, the free encyclopedia

Da Nang
Remove ads

Da Nang (Viëtnamees: Đà Nẵng) is 'n stad in die suide van Viëtnam met 'n bevolking van ongeveer 887 070 mense (2009). Dit is 740 km van Ho Chi Minh-stad (voorheen Saigon) geleë. Dit is 'n toerisme-bestemming, met 'n paar mooi strande. Administratief is dit een van die provinsies van Viëtnam.

Meer inligting Đà NẵngĐà Nẵng ...

Die stad is langs die Suid-Chinese See en het baie strande en oorde. Dit is die belangrike seehawe in sentrale Viëtnam. Die Da Nang Internasionale Lughawe is 'n groot lughawe naby Da Nang, en is die belangrikste lughawe vir binnelandse en buitelandse vlugte in Viëtnam, met vlugte na baie groot stede in Viëtnam en Seoul, Kuala Lumpur, Singapoer, Sjanghai, Guangzhou.

Remove ads

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads