Dag
tydseenheid wat 24 uur duur, afgelei van die tydperk van die Aarde se rotasie om sy as From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
'n Dag is die relatiewe eenheid van tyd wat die periode beskryf wat dit 'n planeet neem om om sy eie as te draai. Op aarde word die omwentelingtyd in 24 ure verdeel.


Volgens die Gregoriaanse kalender word elke 365 dae as 'n jaar getel. Elke vier jaar word daar een dag bygetel om voorsiening te maak vir die feit dat die omgang om die son nie presies in volledige dae plaasvind nie. Só 'n jaar word dan 'n skrikkeljaar genoem. Die Juliaanse kalender het een keer in die vier jaar 'n skrikkeljaar, en duur dus gemiddeld 365,26 dae (365d, 6h). Die Gregoriaanse kalender het minder skrikkeldae en duur gemiddeld 365,2425 dae (365d 5h 49 m 12s).
Remove ads
Dag – jagvakbegrip
In die jagbedryf verwys die woord "dag" spesifiek na die periode vanaf 'n halfuur voor sonop tot 'n halfuur na sonsondergang op dieselfde dag.[1]
Verwysings
Eksterne skakels
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads