Seeduifstormvoël
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die Seeduifstormvoël (Daption capense) is 'n stormvoël wat voorkom aan die weskus en suidkus van Suid-Afrika. Die voël is 35 – 40 cm groot en weeg 350 - 550 g met 'n vlerkspan van 80 - 92 sentimeter. In Engels staan die voël bekend as Pintado petrel.
Remove ads
Fotogalery
- 'n Seeduifstormvoël in vlug.
- Van onder gesien.
- Broeiende Seeduifstormvoël op die King George-eiland.
- Eier van 'n Seeduifstormvoël.
Sien ook
| Wikimedia Commons bevat media in verband met Daption capense. |
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads
