David Louw
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
David Louw (gebore 22 Mei 1987) is 'n Suid-Afrikaanse akteur. Hy is veral bekend vir die karakter van Petrus Steyn in kykNET se sepie, Villa Rosa.
Louw is op 22 Mei 1987 in Vrede gebore. Hy het drie jaar lank verhoog- en film-opleiding van PALI (Performing Arts and Lifestyle Institution) ontvang. Hy woon tans in Johannesburg.
Remove ads
Filmografie
- Wolwedans in die skemer, 2012 as Ryno
- Villa Rosa as Petrus Steyn
- Getroud met rugby as Simon
Eksterne skakels
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads