David Tennant

Speaker van die Kaapse Parlement From Wikipedia, the free encyclopedia

David Tennant
Remove ads

Sir David Tennant (10 Januarie 1829 – 29 Maart 1905) was 'n Kaapse politikus, staatsman en die tweede Speaker van die Kaapkolonie. Hy is die politikus wat die rekord hou as die langsdienende Speaker in Suid-Afrikaanse geskiedenis, altesaam 22 jaar.

Kitsfeite Opgevolg deur, Persoonlike besonderhede ...
Remove ads
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads