Denke
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Denke verwys na idees of ’n aantal idees wat die gevolg is van ’n dinkproses. Hoewel denke ’n lewensnoodsaaklike aktiwiteit van die mens is, is daar geen konsensus oor hoe dit gedefinieer of verstaan behoort te word nie.

Omdat denke onderliggend aan baie menslike aksies en wisselwerkings is, is dit al lank ’n doel van akademiese dissiplines om die fisieke en metafisiese oorsprong, prosesse en gevolge daarvan te verstaan, onder meer linguistiek, sielkunde, neurowetenskap, filosofie, kunsmatige intelligensie, biologie en sosiologie.
Denke stel die mens in staat om sin te maak van die wêreld wat hulle ondervind, en om dit te ontleed, verteenwoordig en modelleer, asook om voorspellings daaroor te maak.
Remove ads
Bronnelys
- Bayne, Tim (21 September 2013), "Thoughts", New Scientist. 7-page feature article on the topic.
- Fields, R. Douglas, "The Brain Learns in Unexpected Ways: Neuroscientists have discovered a set of unfamiliar cellular mechanisms for making fresh memories", Scientific American, vol. 322, no. 3 (Maart 2020), pp. 74–79. "Mielien, lank as inerte isolasie op aksone beskou, word nou gesien as 'n bydrae tot leer deur die spoed te beheer waarteen seine langs neurale bedrading beweeg." (p. 79.)
- Rajvanshi, Anil K. (2010), Nature of Human Thought, ISBN 978-81-905781-2-7.
- Simon, Herbert, Models of Thought, Vol I, 1979, ISBN 0-300-02347-2; Vol II, 1989, ISBN 0-300-04230-2, Yale University Press.
- Stix, Gary, "Thinking without Words: Cognition doesn't require language, it turns out" (onderhoud met Evelina Fedorenko, 'n kognitiewe neurowetenskaplike aan die Massachusetts-tegnologie-instituut), Scientific American, vol. 332, no. 3 (Maart 2025), bl. 86–88.
Remove ads
Eksterne skakels
Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads
