Dis lekker om te lewe

From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Dis Lekker om te Lewe is 'n swart en wit Afrikaanse rolprent wat op 17 Junie 1957 vrygestel is.

Kitsfeite Regisseur, Draaiboek ...
Remove ads

Genre

Die rolprent is 'n komedie. Dit het geen ouderdomsperk nie en is goeie gesinsvermaak.

Hoofrolspelers

Storielyn

Die rolprent handel oor twee swape (natuurlik Al Debbo en Frederik Burgers) wat hul lyf soldaat probeer hou. Die twee vriende besluit om by die leër aan te sluit om 'n bietjie geld te verdien. Tydens hul opleiding sien hulle twee rekrute wat oral loop en foto's neem en hulle ruik onraad. Hulle besluit om die boewe uit te vang voordat hulle die leër se "geheime wapen" ontdek, maar intussen is hulle sulke hopelose soldate dat hul bevelvoerders nie kan wag om van hulle ontslae te raak nie.

Sien ook

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads