Dnipro

From Wikipedia, the free encyclopedia

Dnipro
Remove ads

Dnipro (Oekraïens: Дніпро, Russies: Днепр) is die derde grootste stad in Oekraïne, met 'n bevolking van naastenby een miljoen in 2015. Die stad dien as die administratiewe setel van die Dnipro-oblast.

Dnipro
Дніпро
Днепр
Thumb

Ligging in Oekraïne Wapen
Thumb
Thumb
Vlag
Thumb
 Land Vlag van Oekraïne Oekraïne
 Oblast Dnipro-oblast
 Koördinate 48°27′52″N 35°2′46″E
 Stigting 1776
 Oppervlakte:  
 - Totaal 405 vk km
 Hoogte bo seevlak 115 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2007) 1 040 000
 - Bevolkingsdigtheid 2,968/vk km
 Tydsone UTC +2
 - Somertyd UTC +3
 Burgemeester Ivan Ianovych Kulichenko
 Amptelike Webwerf www.rada.dp.ua Geargiveer 1 Junie 2008 op Wayback Machine

Oorspronklik is die stad Dnipropetrofsk genoem. In 2015 het die Oekraïense parlement besluit om honderde plekname met betrekking tot die Sowjet-tydperk en Sowjet-Russiese kommuniste, wat by massamoorde in Oekraïne betrokke was, te wysig.[1]

Remove ads

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads