Dorothy Masuka

From Wikipedia, the free encyclopedia

Dorothy Masuka
Remove ads

Dorothy Masuka (3 September 1935 – 23 Februarie 2019) was 'n Zimbabwiese jazz-sangeres.

Kitsfeite Agtergrondinligting, Gebore ...

Vroeë lewee

Masuka is in Bulawayo, Suid-Rhodesië (vandag Zimbabwe) gebore. Sy gaan skool by 'n Katolieke skool. Op die ouderdom van 12 verhuis haar gesien na Suid-Afrika as gevolg van haar gesondheid. Teen die ouderdom van 19 toer sy deur Suid-Afrika met sangers wat sy as kind geadmireer het.

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads