DNS-virus

From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

DNS-virusse is ’n groep virusse wat so genoem word omdat hul erflike materiaal uit DNS (deoksiribonukleïensuur) bestaan, in teenstelling met RNS-virusse.

Die DNS-virusse word soos volg onderverdeel:

  • ssDNA (enkelstringvirusse, 6 families) – "ss" staan vir single strand
  • dsDNA (dubbelstringvirusse, 22 families) – "ds" staan vir double strand

DNA is die Engels vir DNS.

Remove ads
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads