Luftwaffe
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die Luftwaffe is die Duitse Lugmag.
Geskiedenis

Die Luftwaffe is aanvanklik in 1910 gestig onder die naam Luftstreitkräfte. Hoewel Duitsland die eerste land in die wêreld was wat 'n lugmag besit het, is dit amptelik nie die oudste in die wêreld nie, omrede dit twee keer ontbind is, na beide die wêreldoorloë.
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads