Edelgasse

chemiese elemente wat baie onreaktief is en geen verbindings vorm nie From Wikipedia, the free encyclopedia

Edelgasse
Remove ads

Edelgasse is chemiese elemente wat baie onreaktief is en geen verbindings vorm nie. 'n Kenmerk van edelgasse is dat die s- en p-orbitale volledig gevul is; dit is ook reuk- en kleurloos. Op die periodieke tabel vorm edelgasse Groep VIII.

Thumb
Edelgaslampe
Thumb
Edelgasse in gasontladingslampe

Die edelgasse is:

Al hierdie gasse kom in die lug voor en maak sowat 0,96% van die atmosfeer uit. Wanneer edelgasse in katodebuise gebruik word om lig te produseer, skyn elkeen 'n ander kleur. Aangesien radon radioaktief is, word dit nie sommer vir beligting gebruik nie.

H He
Li Be B C N O F Ne
Na Mg Al Si P S Cl Ar
K Ca Sc Ti V Cr Mn Fe Co Ni Cu Zn Ga Ge As Se Br Kr
Rb Sr Y Zr Nb Mo Tc Ru Rh Pd Ag Cd In Sn Sb Te I Xe
Cs Ba La Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg Tl Pb Bi Po At Rn
Fr Ra Ac Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr Rf Db Sg Bh Hs Mt Ds Rg Cn Nh Fl Mc Lv Ts Og
Alkalimetale Aardalkalimetale Lantaniede Aktiniede Oorgangsmetale Hoofgroepmetale Metalloïde Niemetale Halogene Edelgasse Chemie onbekend
Remove ads

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads