Eie doel

From Wikipedia, the free encyclopedia

Eie doel
Remove ads

'n Eie doel vind in sportsoorte waar doele aangeteken word plaas (soos sokker, yshokkie en basketbal) wanneer 'n speler 'n doel teen sy eie span aanteken. 'n Eie doel is gewoonlik toevallig (nie aspris nie) en kan 'n groot verleentheid vir die speler wees. Dit gebeur meestal tydens verdedigende spel wat misluk of deur die teenstanders uitgebuit word.

'n Sokkerspeler teken 'n "eie doel" aan.
Remove ads
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads