Elasmobranchii

From Wikipedia, the free encyclopedia

Elasmobranchii
Remove ads

Elasmobranchii is 'n klas van die kraakbeenvisse Chondrichthyes. Van die kenmerke van die klas is dat al die spesies oor 5 -7 kieue splete beskik en die tande is los van mekaar in die kakebeen. Daar is ongeveer 1 100 spesies wat hoort tot die klas met die bekendes: haaie, rôe, saagvisse, sandkruipers en pylsterte.

Kitsfeite Wetenskaplike klassifikasie, Orde ...
Remove ads

Ordes

Die volgende ordes hoort tot die klas Elasmobranchii en kom aan die Suider-Afrikaanse kus voor:

Meer inligting Nommer, Orde ...
Remove ads

Sien ook

Bron

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads