Elbe

From Wikipedia, the free encyclopedia

Elbe
Remove ads

Die Elbe (Tsjeggies: Labe, Nederduits: Elv) is 'n rivier in Tsjeggië en Duitsland met 'n lengte van 1 091 kilometer (678 myl). Die rivier vloei deur die Duitse deelstate Sakse, Brandenburg, Sakse-Anhalt, Mecklenburg-Voorpommere, Nedersakse, Hamburg en Sleeswyk-Holstein en mond uit in die Noordsee by Cuxhaven. Die grootste stede, wat in Duitsland aan die Elbe geleë is, is Dresden, Maagdenburg en Hamburg.

Kitsfeite Labe - Elbe - Elv ...
Thumb
Elbevloed op 22 Maart 2005
Remove ads

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads