Elopidae

From Wikipedia, the free encyclopedia

Elopidae
Remove ads

Die Springers (Elopidae) is 'n familie visse van die orde Elopiformes. Daar is slegs een genus met ses spesies in hierdie familie. Twee van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Kitsfeite Wetenskaplike klassifikasie, Spesies ...
Remove ads

Kenmerke

Die familie se lywe is lank en silindries met 'n lang bo-kaak wat verby die oë strek. Die bekkenvin is meer agtertoe op die lyf, amper 'n pensvin en die stertvin is gevurk. Die familie word tot 1 m lank. Hulle word veral in baaie, strandmere en lagunes aangetref.

Genus

Die volgende genus en gepaargaande spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

  • Elops

Sien ook

Bron

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads