Enkelspeler

spesiale vrystelling van 'n musiekopname wat minder snitte as 'n langspeler bevat. From Wikipedia, the free encyclopedia

Enkelspeler
Remove ads

'n Enkelspeler or enkelsnit is 'n spesiale vrystelling van 'n musiekopname wat minder snitte as 'n langspeler bevat. Die vrystelling kan in verskeie formate aan die publiek te kope aangebied word. In die meeste gevalle is die enkelspeler 'n liedjie wat apart van 'n album vrygestel word, maar dit kan self ook op die album voorkom. Dit is dikwels die gewildste liedjies van albums wat afsonderlik vir promosie en vir uitsaai op radiostasies uitgereik word.

Thumb
45 opm enkele plaat met 'n groot sentrale gat soos dit in die VSA vir Juke Boxes gebruik is
Remove ads

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads