Eon (geologie)

From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

’n Eon is op die geologiese tydskaal ’n tydperk wat korter as ’n super-eon is en word weer verdeel in eras, periodes, epogs, tydsnedes en chrons.

Die stratigrafiese terme eonoteem, erateem, sisteem, serie, etage en chronosone word gebruik vir die rotslae wat ooreenstem met hierdie geologiese tydperke in die Aarde se geskiedenis.

Remove ads
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads