Eton-kollege

From Wikipedia, the free encyclopedia

Eton-kollege
Remove ads

Eton-kollege (Engels: Eton College), of eenvoudig Eton, is 'n Britse privaatskool vir seuns van 13 tot 18 jaar. Dit is in 1440 deur koning Hendrik VI gestig. Dit is in Eton naby Windsor in Berkshire in die Verenigde Koninkryk geleë en het omtrent 135 personeellede en 1 300 leerders.

Kitsfeite Leuse, Gestig ...
Thumb
Die Eton-kapel
Thumb
Eton-canon

Eton is beskryf as die beroemdste skool in die wêreld en het al talle staatslui opgelewer. David Cameron is reeds die negentiende Britse eerste minister wat aan Eton gestudeer het.

Remove ads

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads