Eugène Maraisprys

Suid-Afrikaanse literêre prys From Wikipedia, the free encyclopedia

Eugène Maraisprys
Remove ads

Die Eugène Maraisprys, vantevore bekend as die "Aanmoedigingsprys" en later die "Debuutprys", is 'n toekenning van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns vir 'n eerste of vroeë publikasie in Afrikaans. Dit is in 1971 hernoem na die Afrikaanse digter en navorser Eugène Marais. Die prys het geen genre-indeling nie, maar slegs werke wat in die vorige kalenderjaar verskyn het, kom in aanmerking. Voorts kan 'n skrywer dit net een keer verower. Die prysgeld het in 2009 R22 000 bedra en is geborg deur Absa en Rapport.

Thumb
Eugène Marais
Remove ads

Lys van wenners

Remove ads

Bronne

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads