Eure
Franse departement From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Eure (27) is 'n département (administratiewe distrik) in die noordweste van Frankryk. Dit is een van die twee départements in die région (gewes) Normandië. Die prefektuur (administratiewe hoofstad) is Évreux.
Eure (27) | |
---|---|
![]() | |
![]() | |
Gewes | Normandië |
Prefektuur | Évreux |
Onderprefekture | Les Andelys Bernay |
Bevolking | 586 543 inw. (2010) |
Bevolkingsdigtheid | 97 inw./vk km |
Oppervlakte | 6 040 vk km |
Arrondissemente | 3 |
Kantonne | 43 |
Munisipaliteite | 675 |
President van die Conseil général |
Jean-Louis Destans (PS) |
Die département het ongeveer 586 543 inwoners (2010 skatting). Dit is een van die oorspronklike 83 Franse départements waarin Frankryk tydens die Franse Rewolusie ingedeel is.
Remove ads
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Eure.
- (fr) Amptelike webwerf
![]() | Hierdie artikel omtrent die geografie van Frankryk is 'n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei. |
Remove ads
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads