Europese byvreter
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die Europese byvreter (Merops apiaster) is 'n algemene somerbesoeker.
Remove ads
Identifikasie
Die byvreter word aan sy klein, slanke grootte en helder kleure, nl. geel keel, blou bors en bruin bo-rug en geel-laer rug uitgeken. Die vlerke is groen, blou en bruin met 'n swart bek. Die Europese byvreter word ongeveer 26 tot 28 cm lank.
Habitat
Bosveld, doringbome en fynbosgebied.
Verspreiding
Dit kom in die meeste dele van Suidelike Afrika voor.
Geluid
Die Europese byvreter uiter 'n "prrrup"-geluid.
Ander name
- Engels: European Bee-eater
Galery
Sien ook
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads