Eurovision-sangfees 2014

From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Die 59ste Eurovision-sangfees sal tussen 6 en 10 Mei 2014 in die Deense hoofstad Kopenhagen plaasvind. Nadat Emmilie de Forest met haar liedjie Only Teardrops op 18 Mei 2013 as wenner van die 58ste Eurovision-sangfees in Malmö, Swede aangewys is, het die Deense uitsaaikorporasie Danmarks Radio (DR) opdrag gekry om die volgende sangfees te organiseer. Dit is die derde keer dat Denemarke as gasheer van die sangfees optree nadat Skandinawië die sangfees twee keer, in 1964 en 2001 georganiseer het.

Kitsfeite Eurovision-sangfees 2014 Join us, Data ...
Remove ads

Gasheerstad

Drie Deense stede, Herning, Horsens en Kopenhagen het finale aansoeke ingedien om as gasheerstad vir die sangfees op te tree.

Veranderinge

Terugkerende Lande

  • Vlag van Pole Pole - Na twee jaar se afwesigheid neem die Poolse TV-uitsaaier, TVP weer aan die sangfees deel.
  • Vlag van Portugal Portugal - Portugal het in 2013 weens 'n finansiële krisis in die land onttrek, maar keer in 2014 terug.

Deelnemers

Halfeindronde 1

Meer inligting Land, Taal ...

Eindrondte

Meer inligting Land, Taal ...

Terugkerende kunstenaars

Meer inligting Land, Sanger ...

Beoordeling

  • Vlag van België België
    • Halfeindrondte 1: 10,7 %
    • Halfeindrondte 2: 5 %
    • Eindrondte: 7,4 %
  • Vlag van Denemarke Denemarke
    • Halfeindrondte 1:
    • Halfeindrondte 2:
    • Eindrondte: 43 %
  • Vlag van Estland Estland
    • Halfeindrondte 1:
    • Halfeindrondte 2:
    • Eindrondte: 11 %
  • Vlag van Italië Italië
    • Halfeindrondte 1: 0,46 %
    • Halfeindrondte 2: 0,5 %
    • Eindrondte: 2,9 %
  • Vlag van Nederland Nederland
    • Halfeindrondte 1: 19,3 %
    • Halfeindrondte 2: 10,1 %
    • Eindrondte: 30 %
  • Vlag van Noorweë Noorweë
    • Halfeindrondte 1:
    • Halfeindrondte 2:
    • Eindrondte: 28 %
  • Vlag van Oostenryk Oostenryk
    • Halfeindrondte 1:
    • Halfeindrondte 2:
    • Eindrondte: 17 %
  • Vlag van Pole Pole
    • Halfeindrondte 1:
    • Halfeindrondte 2:
    • Eindrondte: 12,1 %
  • Vlag van Portugal Portugal
    • Halfeindrondte 1:
    • Halfeindrondte 2: 3 %
    • Eindrondte: 5,1 %
  • Vlag van Roemenië Roemenië
    • Halfeindrondte 1:
    • Halfeindrondte 2:
    • Eindrondte: 5,6 %
  • Vlag van Spanje Spanje
    • Halfeindrondte 1: 1,3 %
    • Halfeindrondte 2:
    • Eindrondte:
  • Vlag van Swede Swede
    • Halfeindrondte 1:
    • Halfeindrondte 2:
    • Eindrondte: 36 %
Remove ads

Trivia

Sanger

  • Vlag van San Marino San Marino - Valentina Monetta sal in 2013 vir die 3de en laaste keer San Marino kan verteenwoordig. Hierdeur tree hulle in die voetspore van Udo Jürgens, Corry Brokken en Lys Assia, wat ook hul lande 3 keer na mekaar verteenwoordig het.
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads