Ewell

From Wikipedia, the free encyclopedia

Ewell
Remove ads

Ewell is 'n dorp en die derde grootste nedersetting in die Engelse graafskap Surrey. Die stad het 'n bevolking van 39,994 in die 2001 sensus gehad. Die dorp is naby die suidelike stadsgrens van Londen geleë. Dorpe in die onmiddellike omgewing sluit Cheam, Chessington, Epsom, Stoneleigh en Tolworth in.

Kitsfeite Land, Graafskap ...
Thumb
Nonsuch Park in 1905
Remove ads
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads