Excelsior Rotterdam
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Excelsior is 'n Nederlandse sokkerspan in Rotterdam, wat in die Eredivisie speel. Excelsior speel in die kleine stadion Woudestijn, wat slegs 3500 sitplekke het. Dis omdat die klub na Sparta en Feyenoord die derde span van die stad is en dus ampel ondersteuners het.
Remove ads
Erelys
- Kampioen Eerste divisie (3)
- 1973/74, 1978/79, 2005/06
- (naaswenner (5): 1961/62, 1969/70, 2000/01, 2001/02, 2003/04)
- KNVB-Beker
- (naaswenner (1): 1930)
Beroemde sokkerspelers
Salomon Kalou
Robin van Persie
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads
