Fafarivier
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die Fafarivier is 'n rivier geleë in die suidooste van die provinsie KwaZulu-Natal, in die oostelike deel van Suid-Afrika. Dit is 600 km suid van die hoofstad, Pretoria geleë. Fafa vloei by Ifafastrand in die Indiese Oseaan.
Ligging van die Fafa in KwaZulu-Natal.
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads