Brief van Paulus aan Filemon

die 18de boek in die Nuwe Testament van die Bybel From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Die brief aan Filemon is die 18de boek in die Nuwe Testament van die Bybel. Die brief is 'n suiwer persoonlike briefie aan Filemon, 'n vooraanstaande Christen in Kolosse. Onesimus, 'n slaaf van Filemon, het van sy eienaar af weggeloop en by Paulus, wat toe 'n gevangene was, uitgekom. Deur die apostel se toedoen het Onesimus 'n Christen geword. Nou stuur Paulus hom terug na Filemon toe en vra hom om vir Onesimus terug te ontvang, nie net as slaaf nie maar ook as broer in Christus.

Remove ads

Bron

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads