Fort de Goede Hoop

From Wikipedia, the free encyclopedia

Fort de Goede Hoopmap
Remove ads

Die Fort de Goede Hoop was die eerste militêre gebou wat in Kaapstad gebou is. Dit is in 1652 deur Jan van Riebeeck en sy werkers gebou en tot in 1674 gebruik, toe dit deur die Kasteel die Goeie Hoop vervang is.

Thumb
'n Skets van die Fort De Goede Hoop gebou met klei en hout.
Thumb
Model van Fort de Goede Hoop soos dit in die 1650's gelyk het.

Bibliografie

  • Emms, Mervyn: Fortifications of the Cape of Good Hope prior to the first settlement and during the governership of Van Riebeeck. In: Lantern. Tydskrif vir Kennis en Kultuur. Jaargang 25, nr. 4, Junie 1976

33°55′33″S 18°25′40″O

Remove ads
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads