Fotometer

instrument wat die sterkte van elektromagnetiese straling meet in die reeks van ultraviolet tot infrarooi en insluitend die sigbare spektrum From Wikipedia, the free encyclopedia

Fotometer
Remove ads

'n Fotometer is 'n instrument wat die sterkte van elektromagnetiese straling, vanaf ultraviolet tot by infrarooi, insluitend die sigbare spektrum, meet. Die meeste fotometers skakel lig na 'n elektriese stroom om deur middel van 'n fotoweerstand, fotodiode of 'n fotomultipliseerder.

Thumb
'n Fotometer

Met fotometers kan die volgende gemeet word:

  • Illiminasie
  • Irradiansie
  • Lig absorbsie
  • Verstrooiing
  • Refleksie van lig
  • Fluoresaensie
  • Fosforlig
  • Luminessensie

Histories was fotometrie gedoen deur 'n proses van skatting, wat die ligvloed van 'n bron vergelyk met 'n standaardbron. ,

Remove ads

Sien ook

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads