Frans Malherbe

From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Frans Malherbe (gebore te Bredasdorp, 14 Maart 1991) is 'n rugbyspeler wat vir die Westelike Provinsie in die Curriebeker en die Stormers in die Verenigde Rugbykampioenskap speel.

Kitsfeite Volle naam, Geboortedatum ...

Malherbe het sy debuut vir die Springbokke op 9 November 2013 teen Wallis in Cardiff gemaak. Hy was ook deel van Suid-Afrika se span tydens die rugbywêreldbekertoernooie in 2015, 2019 en 2023.

Remove ads

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads