Fritz Sauckel

Duitse politikus From Wikipedia, the free encyclopedia

Fritz Sauckel
Remove ads

Ernst Friedrich Christoph (Fritz) Sauckel (27 Oktober 1894 - 16 Oktober 1946) was 'n Duitse Nazi-politikus, Gauleiter van Thüringen en die algemene gevolmagtigde vir arbeidsontplooiing vanaf Maart 1942 tot aan die einde van die Tweede Wêreldoorlog.

Thumb

Sauckel was een van die 24 persone wat beskuldig is in die Neurenberg-verhoor van die Groot Oorlogsmisdadigers voor die Internasionale Militêre Tribunaal. Hy is skuldig bevind aan oorlogsmisdade en misdade teen die mensdom, en is ter dood veroordeel.

Remove ads

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads