Rassemblement National
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die Rassemblement National (tot 1 Junie 2018: Front National (FN)) is 'n regsgesinde, populistiese en nasionalistiese politieke party in Frankryk, gestig in 1972 deur Jean-Marie Le Pen. Die RN beweer dat hulle omtrent 75 000 lede het. In die Franse 2002 presidensiële verkiesing het Jean-Marie Le Pen tweede na Jacques Chirac gekom. Marine Le Pen het in Januarie 2011 haar vader opgevolg.


Alhoewel die RN homself as 'n hoofstroom regse party beskryf, word hy in die media en deur akademici beskryf as ekstreem regs en selfs anti-semities.
Remove ads
Politiese raamwerk
Die Rassemblement National staan vir 'n terugkeer na tradisionele waardes en 'n herinstelling van die doodstraf. Die FN is gekant teen immigrasie veral van Islamitiese lande. In die 1995-verkiesing het mnr. Le Pen voorgestel dat "drie miljoen nie-Europeërs uit Frankryk verwyder moet word op 'n humanitêre manier."
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads