Gamajoen

From Wikipedia, the free encyclopedia

Gamajoen
Remove ads

Gamajoen is ’n profetiese voël in die Slawiese mitologie. Sy is ’n simbool van wysheid en kennis, en woon op ’n eiland in die ooste, naby die paradys. Nes die Sirin en die Alkonost, word sy gewoonlik uitgebeeld as ’n groot voël met die kop van ’n vrou.

Thumb
Wiktor Wasnetsof se Gamajoen, die Profetiese Voëltjie.

Sien ook

Skakel

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads