Gard
Franse departement From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Gard [gaːʀ] is 'n département in Frankryk. Die département se naam is van die Gard-rivier (ook as die Gardon-rivier in sommige geweste bekend) wat deur die département vloei ontleen.
| Gard (30) | |
|---|---|
![]() | |
| Gewes | Oksitanië |
| Prefektuur | Nîmes |
| Onderprefekture | Alès Le Vigan |
| Bevolking | 623 125 inw. (1999) |
| Bevolkingsdigtheid | 106 inw./vk km |
| Oppervlakte | 5 853 vk km |
| Arrondissemente | 3 |
| Kantonne | 46 |
| Munisipaliteite | 353 |
| President van die Conseil général |
Jean Denat |
| Hierdie artikel omtrent die geografie van Frankryk is 'n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei. |
Remove ads
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads

