Garnwerd

From Wikipedia, the free encyclopedia

Garnwerdmap
Remove ads

Garnwerd is ’n dorp in die munisipaliteit Westerkwartier in die provinsie Groningen in Nederland. Die dorp lê aan die Reitdiep, wat van die stad Groningen na die Waddesee vloei. Aan die diep lê café Hammingh, een van die bekendste café's in die provinsie.

Kitsfeite Land, Provinsie ...
Thumb
Die St. Ludgerkerk

Die St. Ludgerkerk in Garnwerd is in die 13de eeu gebou. Die oorspronklike toring stort in 1738 in. In 1758 is 'n nuwe toring gebou.

Remove ads
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads