Gars

plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia

Gars
Remove ads

Gars (Hordeum vulgare), 'n lid van die grasfamilie, is 'n groot graankorrels wat in gematigde klimate gegroei word reg oor die wêreld. Dit was een van die eerste aangeplante grane, veral in Eurasië, so vroeg as 10 000 jaar gelede.[3] Gars word gebruik as veevoer, as 'n bron van fermenteerbare materiaal vir bier en sekere gedistilleerde drankies, en as 'n komponent van verskillende gesondheidsvoedsels. Dit word gebruik in sop en bredies, en in garsbrood van verskillende kulture. Gars word gewoonlik in mout gemaak deur 'n tradisionele en antieke voorbereidingsmetode.

Kitsfeite Wetenskaplike klassifikasie, Binomiale naam ...

In 2017 was gars die vierde mees geproduseerde graankorrel volgens hoeveelheid (149 miljoen ton) na mielies, rys en koring.[4]

Remove ads

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads