Gedeë

From Wikipedia, the free encyclopedia

Gedeë
Remove ads

Die term gedeë (Engels: native) word in mineralogie gebruik om aan te dui dat 'n element soos goud, silwer of telluur in vrye vorm pleks van in 'n chemiese verbinding gevind word.

Thumb
Gedeë goud.
Thumb
Gedeë koper.
Thumb
Gedeë platinum.

Moenie hierdie term met suiwer verwar nie. Gedeë koper kan sekere onsuiwerhede soos silwer as opgeloste stowwe bevat, omdat die meeste minerale mengkristalle is, maar die kristalle het wel koper se kristalstruktuur en nie byvoorbeeld koperoksied s'n nie.

Van die elemente wat gedeë gevind word is:

Daar is ook metaallegerings wat hulle eie kristralstruktuur besit en in gedeë vorm gevind word, soos:

Remove ads
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads