Gehug

From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

'n Gehug is 'n baie klein nedersetting (meestal sonder 'n kerk) met slegs 'n paar huise op die platteland wat by mekaar staan en kleiner as 'n dorp is.

'n Voorbeeld

Krugerspos is 'n gehug 25 km noordoos van Lydenburg en 25 km suidwes van Ohrigstad.

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads