Geiser (bron)

From Wikipedia, the free encyclopedia

Geiser (bron)
Remove ads

'n Geiser of spuitbron is 'n natuurlike warmwaterbron wat deur aardhitte verhit word en op min of meer vasgestelde tye 'n mengsel van warm water en stoom die lug in spuit. Dit is 'n vulkaniese verskynsel.

Thumb
Old Faithful gedurende 'n uitbarsting

Die naam geiser kom van Geysir, die naam van die bekendste geiser in Ysland, wat op sy beurt afgelei is van die werkwoord að gjósa wat spuit/spuwe (van 'n vulkaan of termiese bron) beteken.

Thumb
Strokkurgeiser, Ysland
Remove ads

Sien ook

  • Geiser, huishoudelike toestel wat warm water lewer.

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads