Kapitulasie
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Kapitulasie, of oorgawe, is internasionaal regtelik 'n verklaring dat 'n party tydens 'n oorlog die stryd staak. Die party wat oorgee kan wissel van enkele troepe tot die totale oorgawe van 'n land of groep lande. Die verklaring kan individueel gemaak word of deur verteenwoordigers wat dan hulle onderdane tot oorgawe beveel. Die party wat oorgee word dan as gevangenes geneem of sekere regte gegun soos ooreengekom.

'n Bekende manier van oorgawe gedurende 'n oorlog is om 'n wit vlag te hys.
Remove ads
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Kapitulasie.
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads