Geofiet

knolplant From Wikipedia, the free encyclopedia

Geofiet
Remove ads

'n Geofiet is volgens die definisie van Raunkiaer (1934)[1] 'n plant wat 'n ondergrondse orgaan besit soos 'n blombol, 'n knol of 'n wortelstok wat dit in staat stel om 'n droë seisoen te oorleef, terwyl die plant se bogrondse blare elke jaar afsterf. Hierdie definisie is later bygewerk, maar vorm steeds die basis vir die begrip geofiet.

Thumb
Amaryllis belladonna, 'n geofiet

Veral gebiede met 'n mediterreense bioom is ryk aan geofiete: hulle is winterreëngebiede met 'n droë somer. Die Kaapse floraryk is daarvan die rykste gebied.[2]

Meer inligting Gebied, Oppervlakte (103 km2) ...
Remove ads

Die geofiete van die Kaapgebied

Die Kaapgebied soos hier aangegee omvat die kusfynbos, bergfynbos en die sukkulente Karoo en strek van Lüderitz in Namibië tot Kaapstad en Grahamstad in die ooste. Die aantal geofiete is uitsonderlik groot. Omdat spesies steeds hersien word, kan die getalle verder verander.[2]

Meer inligting Genus, Wêreld ...
Remove ads

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads